Como cliente Amazon Prime obtén 3 meses de Audible gratis
Onderwêreld
No se ha podido añadir a la cesta
Error al eliminar la lista de deseos.
Se ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Se ha producido un error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
Escúchalo ahora gratis con tu suscripción a Audible
Compra ahora por 12,72 €
-
Narrado por:
-
Anrich Herbst
-
De:
-
Fanie Viljoen
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Die verhaal speel af by ’n elite privaat seunskool waar Greg Owen hoofseun is en Ekhardt, ’n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ’n band tussen die twee seuns. Ekhardt erken dat hy ’n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in ’n gevaarlike avontuur intrek. Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken. Ekhardt se verdwyning betrek Greg op twee vlakke – as moontlike verdagte en later as blootlegger van ’n gevaarlike ondergrondse projek waarin sy skoolhoof en - ook sy pa - betrek word. Dit lei tot die ontbloting van Ekhardt se ware identiteit en skep ’n geleentheid tot groter eerlikheid in onderlinge verhoudinge in Greg se ouerhuis. Dit is ’n uitstekend nagevorsde verhaal oor ’n vakgebied wat baie jongmense boei. Die verhaal word knap verbeeld met ’n boeiende storielyn en verrassings in die ontknoping. Die verhaal is fyn gekonstrueer met ’n opbouende spanningslyn en knap taalgebruik, wat die leser elke detail van die seuns se hacking met opgehoue asems volg en jou meesleur met elke draai van die plot.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2013 Fanie Viljoen (P)2013 NB Publishers