Como cliente Amazon Prime obtén 3 meses de Audible gratis
Rebecca
No se ha podido añadir a la cesta
Error al eliminar la lista de deseos.
Se ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Se ha producido un error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
Suscríbete a la prueba gratuita para poder disfrutar de este libro a un precio exclusivo para suscriptores
Compra ahora por 17,99 €
-
Narrado por:
-
Ms Susanne Beyers
In Afrikaans. Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. Fantastiese luisterstof, voorgelees deur die bekende stemkunstenaar Susanne Beyers.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2009 Wilna Adriaanse (P)2009 NB Publishers