Prime Day

Como cliente Amazon Prime obtén 3 meses de Audible gratis

Diseño de la portada del título Skoenlapper

Skoenlapper

Muestra

Suscríbete a la prueba gratuita para poder disfrutar de este libro a un precio exclusivo para suscriptores

Pagar 10,49 € con prueba
Después de los 30 días, 9,99 €/mes. Cancela tu siguiente plan mensual cuando quieras.
Disfruta de más de 90.000 títulos de forma ilimitada.
Escucha cuando y donde quieras, incluso sin conexión
Sin compromiso. Cancela tu siguiente plan mensual cuando quieras.

Skoenlapper

De: Irma Venter
Narrado por: Stian Bam
Pagar 10,49 € con prueba

Después de los 30 días, 9,99 €/mes. Cancela cuando quieras.

Compra ahora por 14,99 €

Compra ahora por 14,99 €

Acerca de este título

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.

Short description/annotation:
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Iewers naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf. Wanneer die lyk van ’n IT-biljoenêr na vloede op ’n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig oor haar verlede. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Irma Venter (P)2013 Human & Rousseau
Misterio
No hay reseñas aún