Como cliente Amazon Prime obtén 3 meses de Audible gratis
Werk soos 'n miljardêr [The Billionaire Career]
Van werknemer tot suksesvolle entrepreneur: 'n storie van sakesukses [From Employee to Successful Entrepreneur: A Tale of Destiny]
No se ha podido añadir a la cesta
Error al eliminar la lista de deseos.
Se ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Se ha producido un error al seguir el podcast
Error al dejar de seguir el podcast
Activa tu suscripción a Audible por 0,99 €/mes durante 3 meses y disfruta de este título a un precio exclusivo para suscriptores.
Compra ahora por 16,99 €
-
Narrado por:
-
Armand Aucamp
-
De:
-
Daniel Strauss
Acerca de este título
Is jy vasgevang in ’n loopbaan maar streef jy na meer?
Meer finasiële en persoonlike vryheid?
Werk soos ’n miljardêr vertel die verhaal van Dan, ’n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin en om sy eie baas te wees maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig. Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, ’n besigheid te begin. Maar alles verander op ’n dag toe hy voor ’n groot besluit te staan kom en hy die besluit maak wat sy hele toekoms handomkeer verander. . .
Dié boek is propvol nuttige en praktiese raad vir entrepreneurs. Werk soos ’n miljardêr deel waardevolle wenke in die vorm van ’n roman oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken, terug te gee en hoe om planne in plek te stel om volhoubare besigheidsisteme te bou.
PLEASE NOTE: When you purchase this title, the accompanying PDF will be available in your Audible Library along with the audio.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2023 Daniel Strauss (P)2023 Tafelberg