Prime Day

Como cliente Amazon Prime obtén 3 meses de Audible gratis

Diseño de la portada del título Toring se baai

Toring se baai

Muestra

Escúchalo ahora gratis con tu suscripción a Audible

Prueba gratis durante 30 días
Después de los 30 días, 9,99 €/mes. Cancela tu siguiente plan mensual cuando quieras.
Disfruta de forma ilimitada de este título y de una colección con 90.000 más.
Escucha cuando y donde quieras, incluso sin conexión.
Sin compromiso. Cancela tu siguiente plan mensual cuando quieras.

Toring se baai

De: E. Kotze, RSG
Narrado por: Frieda van den Heever
Prueba gratis durante 30 días

Después de los 30 días, 9,99 €/mes. Cancela cuando quieras.

Compra ahora por 17,99 €

Compra ahora por 17,99 €

ʼn Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is ’n afgeleë gehuggie waar ’n hand vol bewoners sukkel-sukkel ’n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. ʼn Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm ’n nuwe era op Toring ingelei het, dat húlle Toring nooit weer sal wees soos dit was nie. “Kotze ken en verstaan ’n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo ’n waaragtige goeie storie kan iets in ’n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie.” – Dana Snyman

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB Publishers
Ficción contemporánea Literatura de género
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
No hay reseñas aún