Resultados de "RSG" en Todas las categorias
-
-
Droomdelwers
- De: Esta Steyn, RSG
- Narrado por: Elize Cawood
- Afrikaans
- Duración: 7 horas y 41 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.” Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van “die sout van die aarde” skielik bedreig. Hulle kom te staan voor ’n oormag.
Muestra -
Droomdelwers
- Narrado por: Elize Cawood
- Afrikaans
- Duración: 7 horas y 41 mins
- Fecha de lanzamiento: 01-08-15
No se ha podido añadir a la cesta
Solo puedes tener 50 títulos en tu cesta para poder pagar.Vuelve a intentarlo más tardeVuelve a intentarlo más tardeError al eliminar la lista de deseos.
Vuelve a intentarlo más tardeSe ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Inténtalo de nuevoSe ha producido un error al seguir el podcast
Inténtalo de nuevoError al dejar de seguir el podcast
17,97 € o regístrate para una prueba gratuita y obtén un 30% de descuento en este título. Se renueva automáticamente por 9,99 € al mes después de la prueba. Consulta los requisitos.
-
-
-
Klassiek reeks: ’n Ander land
- De: Karel Schoeman, RSG
- Narrado por: Nic de Jager
- Afrikaans
- Duración: 14 horas y 24 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
Teen die einde van die negentiende eeu kom ʼn middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ʼn afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ʼn voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood.
Muestra -
Klassiek reeks: ’n Ander land
- Narrado por: Nic de Jager
- Afrikaans
- Duración: 14 horas y 24 mins
- Fecha de lanzamiento: 19-08-15
No se ha podido añadir a la cesta
Solo puedes tener 50 títulos en tu cesta para poder pagar.Vuelve a intentarlo más tardeVuelve a intentarlo más tardeError al eliminar la lista de deseos.
Vuelve a intentarlo más tardeSe ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Inténtalo de nuevoSe ha producido un error al seguir el podcast
Inténtalo de nuevoError al dejar de seguir el podcast
17,99 € o regístrate para una prueba gratuita y obtén un 30% de descuento en este título. Se renueva automáticamente por 9,99 € al mes después de la prueba. Consulta los requisitos.
-
-
-
Toring se baai
- De: E. Kotze, RSG
- Narrado por: Frieda van den Heever
- Afrikaans
- Duración: 8 horas y 37 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
ʼn Egte, diep menslike Weskusroman deur die gewilde kortverhaalskrywer E. Kotze. Toring langs die Weskus is ’n afgeleë gehuggie waar ’n hand vol bewoners sukkel-sukkel ’n bestaan probeer maak. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar. ʼn Verwoestende storm wat twee dae en nagte duur vernietig die kreeffabriek en jettie heeltemal en alles moet van nuuts af opgerig word. Min weet die drie steunpilare op die dorp, Smittie Steyn, Kerneels Koch en Ockert Blankenberg, dat die storm ’n nuwe era op Toring ingelei het, dat húlle Toring nooit weer sal wees soos dit was nie.
Muestra -
Toring se baai
- Narrado por: Frieda van den Heever
- Afrikaans
- Duración: 8 horas y 37 mins
- Fecha de lanzamiento: 31-03-16
No se ha podido añadir a la cesta
Solo puedes tener 50 títulos en tu cesta para poder pagar.Vuelve a intentarlo más tardeVuelve a intentarlo más tardeError al eliminar la lista de deseos.
Vuelve a intentarlo más tardeSe ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Inténtalo de nuevoSe ha producido un error al seguir el podcast
Inténtalo de nuevoError al dejar de seguir el podcast
17,99 € o regístrate para una prueba gratuita y obtén un 30% de descuento en este título. Se renueva automáticamente por 9,99 € al mes después de la prueba. Consulta los requisitos.
-
-
-
Die ander Marta (2012)
- De: Eleanor Baker, RSG
- Narrado por: Magda van Biljon
- Afrikaans
- Duración: 8 horas y 31 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.
Muestra -
Die ander Marta (2012)
- Narrado por: Magda van Biljon
- Afrikaans
- Duración: 8 horas y 31 mins
- Fecha de lanzamiento: 01-08-15
No se ha podido añadir a la cesta
Solo puedes tener 50 títulos en tu cesta para poder pagar.Vuelve a intentarlo más tardeVuelve a intentarlo más tardeError al eliminar la lista de deseos.
Vuelve a intentarlo más tardeSe ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Inténtalo de nuevoSe ha producido un error al seguir el podcast
Inténtalo de nuevoError al dejar de seguir el podcast
17,99 € o regístrate para una prueba gratuita y obtén un 30% de descuento en este título. Se renueva automáticamente por 9,99 € al mes después de la prueba. Consulta los requisitos.
-
-
-
Bitter heuning
- De: Hermione Suttner, RSG
- Narrado por: Juanita Swanepoel
- Afrikaans
- Duración: 12 horas y 4 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
“Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ’n onverbiddelike man, en dikwels onredelik. ’n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.
Muestra -
Bitter heuning
- Narrado por: Juanita Swanepoel
- Afrikaans
- Duración: 12 horas y 4 mins
- Fecha de lanzamiento: 01-08-15
No se ha podido añadir a la cesta
Solo puedes tener 50 títulos en tu cesta para poder pagar.Vuelve a intentarlo más tardeVuelve a intentarlo más tardeError al eliminar la lista de deseos.
Vuelve a intentarlo más tardeSe ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Inténtalo de nuevoSe ha producido un error al seguir el podcast
Inténtalo de nuevoError al dejar de seguir el podcast
17,99 € o regístrate para una prueba gratuita y obtén un 30% de descuento en este título. Se renueva automáticamente por 9,99 € al mes después de la prueba. Consulta los requisitos.
-
-
-
Die Verdwyning van Mina Afrika
- De: RSG, Eben Cruywagen - adaptation
- Afrikaans
- Duración: 10 horas y 35 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
Op ʼn winterdag in 1945 ontferm ʼn kinderlose blanke egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ʼn driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ʼn kans in die lewe gee, haar fyn opvoed. Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul “aanneemkind”. Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ʼn ma vir haar is.
Muestra -
Die Verdwyning van Mina Afrika
- Afrikaans
- Duración: 10 horas y 35 mins
- Fecha de lanzamiento: 31-03-16
No se ha podido añadir a la cesta
Solo puedes tener 50 títulos en tu cesta para poder pagar.Vuelve a intentarlo más tardeVuelve a intentarlo más tardeError al eliminar la lista de deseos.
Vuelve a intentarlo más tardeSe ha producido un error al añadirlo a la biblioteca
Inténtalo de nuevoSe ha producido un error al seguir el podcast
Inténtalo de nuevoError al dejar de seguir el podcast
17,99 € o regístrate para una prueba gratuita y obtén un 30% de descuento en este título. Se renueva automáticamente por 9,99 € al mes después de la prueba. Consulta los requisitos.
-
-
-
Die blou van onthou
- De: Marita van der Vyver, RSG
- Narrado por: Anna-Mart van der Merwe
- Afrikaans
- Duración: 12 horas y 40 mins
- Versión íntegra
-
General:0
-
Narración:0
-
Historia:0
In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek.